BGV Beampte Opportunity

Remuneration: Basic salary
Location: Pretoria, Centurion
Type: Permanent

 

Job description

Die pos is gebaseer in Kloofsig, Centurion en is vir ‘n BGV beampte vir dolidariteit eiendomme. Om te kwalifiseer benodig jy ‘n toepaslike kwalifikasie in beroepsgesondheid en- veiligheid, sowel as sekuriteitskwalifikasies. Kwalifikasies wat tot jou voordeel sal strek, is SAMTRAC, HIRA en OHSSAS. Twee jaar ondervinding in beroepsgesondheid en -veiligheid sal as aanbeveling dien. Take sal onder meer insluit: Beroepsgesondheid, veiligheid en die koördinering van sekuriteit.

Vaardighede wat tot jou voordeel sal strek is: uitstekende opleidingsvaardighede; bogemiddelde onderhandelingsvermoë; uitstekende kommunikasievaardighede; goeie menseverhoudinge; administratiewe vaardighede; korrespondensie; en die hantering van navrae en regsadvies. Die kandidaat moet onafhanklik kan werk, oor ‘n geldige rybewys beskik en ‘n hoë vlak van integriteit handhaaf en moet Afrikaans en Engels magtig wees.

Indien jy in die profiel inpas, stuur asseblief jou CV (geen sertifikate nie) aan Francois van Vuuren via epos na francois.sbm@solidariteit.co.za voor of op 17 Julie 2015.

Indien jy nie terugvoer binne drie weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate vir die pos oorweeg is.

Posted on 30 Jun 15:49         APPLY NOW

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button