Joernalis Opportunity

Media24 Afrikaanse Nuus het ‘n pos vir ‘n joernalis in Pretoria. Die posbekleër sal aan die nuusredakteur rapporteer.
• Pligte Die skryf van uitstekende berigte en brekende nuusstories in Afrikaans vir Beeld en Netwerk24;
• Kundigheid in die gebruik van sosiale media;
• Skerp fokus om deurlopende nuus vir Netwerk24 te lewer;
• Die skep en handhawing van ‘n netwerk van nuuskontakte;
• Die lewering van oorspronklike en praktiese-uitvoerbare voorstelle vir berigte;
• Die vermoë om onder druk en na-ure werk van hoogstaande gehalte te lewer.

Read full job spec

Posted on 13 Jul 08:04

Back to top button