UDM INTERNATIONAL:Afrikaans Sales Consultants OPPORTUNITY

Ons maatskappy is in Hyde Park geleë, en ons fokus is verkope. Ons is dus opsoek na sterk verkoops konsultante met goeie kommunikasie vaardighede, dryfkrag en ambisie. Die salaris potensiaal is uitstekend, en hard werkende kandidate word baie goed beloon. Die pos is tydelik met die oog op permanent gaan.

Jy sal betrokke wees in telefoniese verkope met toekomstige kliënte. Die pos is kantoor verbonde in Hyde Park. Salaris is R10,000 per maand in die opleiding periode (nege weke). 100% van weeklikse Gautrain kostes word gedek. Volle opleiding sal aangebied word. Geen ‘cold calling’: Alle verkope word aan ‘pre-qualified leads’ gedoen.  

Requirements

Matriek of N3/NQF 4
Volledig tweetalig (Engels en Afrikaans moet 100% wees)
Uitstekende kommunikasie vaardighede
Twee+ jare werksondervinding

Personal Skills/Attributes

Positive mental attitude
Willing to work hard and money driven
Competitve

Posted on 16 Apr 10:29

Contact details
Caroline
Udm international
recruiter3@udm.co.za

Or Apply with your Biz CV

Related Articles

Back to top button