Telesales Consultant Opportunity

Ons benodig gemotiveerde, energieke en doelgerigte individue wat graag hul eie salaris wil bepaal aan die einde van die maand. Ons maatskappy spesialiseer in die telefoniese verkope van skoonheids produkte en volledige opleiding word voorsien.
Ons bied aan:
‘n Kantoor verbonde verkoopsposisie in Hyde Park
Uitstekende salaris potensiaal
‘n Potentiaal om R10 000-R20 000 te verdien per maand in die opleidings periode
100% van weeklikse Gautrain kostes word aan jou terug betaal in opleiding
Geen ‘cold calling’, alle verkope word aan ‘pre-qualified leads’ gedoen
Onbeperkte kommisie met geen ‘claw backs’
Minimum vereistes:
Matriek
Drie tot vyf jaar werksondervinding
Volledig tweetalig in Afrikaans en Engels
Uitstekende kommunikasie vaardighede
As jy aan die vereistes voldoen, en reg is vir die vinnige tempo van verkope – doen nou aansoek deur om jou CV te stuur aan recruiter3@udm.co.za
Posted on 16 Jul 09:07 APPLY NOW